Kalaharistories: Hy is vir my
23 October 2025

Kalaharistories: Hy is vir my

Radio Pulpit

About
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hy is vir my” uit Ps 56:10 Spektrum Podcasts