Elizabeth Botha oor die 2026 Wereldwaarnemingslys
15 January 2026

Elizabeth Botha oor die 2026 Wereldwaarnemingslys

Radio Pulpit

About
Johann Els gesels met Elizabeth Botha, mediabeampte vir Geopende Deure Afrika oor hulle 2026 Wêreldwaarnemingslys, die navorsingsmetodologie en hoe die navorsing ‘n skokkende toename in Christen-vervolging uitwys. Spektrum Podcasts