Ds Janlu Kuyler - Petrus verhinder nie die werk nie
05 February 2026

Ds Janlu Kuyler - Petrus verhinder nie die werk nie

Radio Pulpit

About
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe Petrus nie die Here se werk verhinder het nie, uit Handelinge 11 Spektrum Podcasts