Ds Janlu Kuyler - Barnabas se inspraak
15 January 2026

Ds Janlu Kuyler - Barnabas se inspraak

Radio Pulpit

About
Ds Janlu Kuyler (Leraar van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Barnabas se belangrike inspraak in Handelinge 9. Spektrum Podcasts