About
Ernst en Louis ontnonsens die 72%-leuen. Waar kom die papegaaifrase dat witmense 72% van al die grond in Suid-Afrika besit, vandaan? En waarom is dit in elk geval ‘n dom idee om grondbesit so simplisties voor te stel?
Intussen is dit met nommerplate in Suid-Afrika – soos met verskeie ander dinge – makliker om die onwettige weergawe as die wettige weergawe in die hande te kry. Louis en Ernst gesels oor waarom dit die stand van sake is en wat om daaraan te doen.