
About
Ons begin die episode deur vir kameraad Mbalula geluk te wens met sy verjaarsdag. Hulle sê 'n mens moet elke verjaarsdag wat jy vry is, geniet. Dan kom die brandstofheffing aan die beurt. Dis tydelik verminder, maar miskien is die vermindering "tydelik" soos die "tydelike" Covid-toelaag. Laastens gesels ons oor die Mededingingskommissie se bevinding dat die vervaardigers van blanko-nommerplate 'n kartel gevorm het.
Die Podlitiek-span bestaan uit:
Louis Boshoff
Ernst van Zyl
Wian Spies
Arno Roodt
Die Podlitiek-span bestaan uit:
Louis Boshoff
Ernst van Zyl
Wian Spies
Arno Roodt