Ep. 287 - Hoe lyk n toekoms onder NGV - AfriForum gee vir jou n idee
18 February 2026

Ep. 287 - Hoe lyk n toekoms onder NGV - AfriForum gee vir jou n idee

Podlitiek

About
Louis, Ernst en Wian gesels oor AfriForum se nuwe hofsaak teen die Nasionale Gesondheidsversekeringswet.

Hoekom dit nou belangrik is en wat ons kan verwag.