Johan Ackermann - Jan-Hendrik Wessels skorsing
24 October 2025

Johan Ackermann - Jan-Hendrik Wessels skorsing

OFM

About
Die Bulle-afrigter, Johan Ackermann, het toegegee dat die lang skorsing van die veelsydige Springbok-voorryman Jan-Hendrik Wessels hulle onkant betrap het en beslis 'n groot slag is.

Ackermann het erken dat die skorsing 'n terugslag vir hul planne is, maar het bygevoeg dat dit die deur oopmaak vir nog 'n speler om op te tree โ€“ in hierdie geval, Etienne Janeke, wat op die bank kom.