zeno
Home
Explore
Religious
Music
News
Podcasts
Bible
By Genre
By Location
By Language
Download App
Log in
Sign up
Toggle Sidebar
zeno
OFM
OFM
Other
English
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.
Website
Episodes
150
09 October 2025
Viool en orrel is opwindende pasmaats tydens uitvoering by die Odeion in Bloemfontein
Musiek vir viool en pyporrel het oor die eeue baie gewild geword. Die orrel het moontlikhede wat vergelykbaar is met dié van 'n simfonieorkes as gevolg van al die verskillende register-opsies wat orkesinstrumente verteenwoordig. Die volgehoue klank op die orrel bied ook 'n kooragtige begeleiding vir die viool, wat groot bewegingsvryheid vir die viool toelaat wat nie met die klavier moontlik sou...
5 min
07 October 2025
‘Unmindful of the Roses’ is a musical night celebrating 150 years of Samuel Coleridge-Taylor
Pianist, Paul Ferreira joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk about the production “Unmindful of the Roses” being presented at NG Vyfhoek in Potchefstroom on the 14th of October. He is joined by mezzo soprano, Teresa de Wit and oboe player Johan Ferreira. They celebrate 150 years of Samuel Coleridge-Taylor.
3 min
06 October 2025
Die rol van die Staatsveearts word dikwels onderskat
Die Staatsveearts is ‘n naam wat ons dikwels hoor maar nie altyd verstaan wat hulle rol in dieregesondheid is nie. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester Cloete, waarnemende staatsveearts in Bloemfontein oor wat hulle rol in diere en publieke gesondheid is
6 min
06 October 2025
Kleinhandel verkope in die suiwelbedryf lyk positief
Pieter Moller berig oor positiewe syfers van kleinhandel verkope in die suiwelbedryf.
0 min
06 October 2025
Daar is opgewondenheid oor uitvoere van Suid-Afrikaanse genetika na Paraguay
Pieter Moller berig oor uitvoere van Suid-Afrikaanse genetika na Paraguay.
2 min
06 October 2025
Grensboere verkies tegnologie bo diensbare grenspaaie
Johan Gunter gesels met Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou oor die feit dat boere verkies dat tegnologie soos selfoonsein, kameras en hommeltuie meer nodig is as die herstel van dienspaaie langs die grens.
2 min
05 October 2025
Springbok coach Rassie Erasmus reflects on the game against Argentina.
Springbok coach Rassie Erasmus reflects on the game against Argentina.
0 min
04 October 2025
Standard Bank's head of client coverage and business banking in the Free State and Northern Cape, Kevin de Beer.
Standard Bank's head of client coverage and business banking in the Free State and Northern Cape, Kevin de Beer.
0 min
04 October 2025
Louis Oosthuizen at the 2025 Alfred Dunhill Championship
Louis Oosthuizen at the 2025 Alfred Dunhill Championship
0 min
04 October 2025
Onkruid en Gras: Wenke ná Reën
Christo Coetzer deel praktiese wenke oor hoe om onkruid ná reën te hanteer en hoe om jou gras dop te hou vir insekte. Kry eenvoudige raad om jou grasperk gesond en netjies te hou.
3 min