Ebola-uitbreking amptelik in DRK-provinsie verklaar
05 September 2025

Ebola-uitbreking amptelik in DRK-provinsie verklaar

Nuus

About
Gesondheidsowerhede in die Demokratiese Republiek van die Kongo het ʼn uitbreking van die Ebola-virus in die Kasai-provinsie verklaar. In Bulape en Mweka is 28 vermeende gevalle en 15 sterftes, insluitend vier gesondheidswerkers, aangemeld. Die land se vorige Ebola-uitbreking was in April 2022. Die Wêreldgesondheidsorganisasie se streeksdirekteur vir Afrika, Mohamed Janabi, sê hulle is vasbeslote om die virus se verspreiding vinnig te keer en gemeenskappe te beskerm: