zeno
Create a Station
Explore
Religious
Music
News
Podcasts
Bible
By Genre
By Location
By Language
Download App
Toggle Sidebar
zeno
Maroela Media
Maroela-onderhoude
News
Kids & Family
Afrikaans
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Website
Episodes
150
02 April 2026
Hettie en Louis Brittz gee hoop vir gesinne in haastige wêreld
“God is nie klaar met jou gesin nie, want Hy is steeds besig om dit elke dag te vorm.”Volgens Hettie en Louis Brittz begin dit nie by kitsoplossings nie, maar by wortels van julle verhouding. Die egpaar, wat al meer as drie dekades saam die pad van die huwelik en ouerskap stap, is in Mei terug in Suid-Afrika met nuwe boeke en ʼn vars boodskap van hoop vir elke gesin. Maroela Media
13 min
02 April 2026
Nuwe vryheid as mens, kunstenaar inspireer Elandré
“Ek dink ek is dit aan die mense verskuldig om myself so elke nou en dan ongemaklik te maak. Dit maak ʼn mens beter.” Maroela Media
16 min
30 March 2026
Marno speel sonder huiwering met klanke, lirieke
“Ek hou van die liedjie, want dit klink anders as wat ek nou skryf. Ek weet nie eers of ek nog só skryf nie. Dit is ʼn hele ander styl.” Maroela Media
15 min
25 March 2026
HelpJag | Bakkies Botha, sportlegendes slaan kolhou vir kosprojek
Kom luister hier hoe Margolé Riekert, hoof van Solidariteit Helpende Hand se projekte, die hart agter HelpJag verduidelik. Maroela Media
0 min
19 March 2026
TV-rol verdiep akteur se eie reis met ADHD
Waar hy verlede jaar kykers laat bloos het as ʼn sagmoedige spiertier in “Khaki Fever”, hoop die akteur Abel Knobel om nou met sy nuwe rol harte te raak en moontlik groter bewustheid oor AGHS onder volwassenes te skep. Maroela Media
36 min
13 March 2026
Afghaanse vrou: ‘Ek het die God gevind wat my raaksien’
Haar man is geskiet, haar vriende het haar heeltemal verstoot en sy moes met ʼn baba uit Afghanistan vlug. Tog sê Zakie* sy het in haar donkerste oomblikke “die God gevind wat my raaksien”.Haar verhaal werp lig op die werklikheid van miljoene Christen-vroue wat wêreldwyd vir hul geloof vervolg word. Maroela Media
15 min
02 March 2026
Alternatiewe kunstenaar bring hulde aan rolmodel
“Riku het ʼn baie spesiale plek in my hart, en dit was vir my belangrik om hom deur die liedjie te vereer.” Maroela Media
5 min
27 February 2026
Sielkundige fenomeen inspireer sanger
“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.” Maroela Media
15 min
23 February 2026
Vrouegroep samel geld in vir individue in nood
“Ons wou ʼn gemaklike, glansryke platform skep waar vroue van verskillende ouderdomsgroepe bymekaar kan kom, ʼn heerlike tyd kan hê en terselfdertyd ʼn verskil kan maak.” Maroela Media
8 min
23 February 2026
Leah leef teaterdroom in nuwe musiekvideo
“Ek wou nog altyd ʼn musiekvideo in ʼn teater skiet.” Maroela Media
8 min