Skip to content
Opens in a new window
Nuwe reeks veel meer as ‘goedvoel-stories’
20 November 2026

Nuwe reeks veel meer as ‘goedvoel-stories’

Maroela Media

About
Sophia Kapp is nie bang om swaarder temas in haar boeke aan te pak nie. Sy vertel aan Cornelia Hitge dat dit nie net ter wille van karakterontwikkeling is nie, maar ook ten bate van haar lesers wat dikwels met dieselfde kwessies worstel.   Maroela Media