
About
Die Heiland IS gebore
Die boek Jona beskryf vir ons 'n verhaal van profeet wat 'n bekeringsboodskap bring en dan sien ons hoe Jesus dieselfde boodskap bring jare daarna. Dit moet beteken dat Jesus se koms profeties voorspel was, asook dat Hy die vervulling van die profesieë is