Opens in a new window
Sondagoggend 19 Julie 2026
21 July 2026

Sondagoggend 19 Julie 2026

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste

About

Sondagoggend 19 Julie 2026

Charl het met ons gesels oor die feit dat genesing op twee moontlike vlakke kan gebeur, naamlik geestelik en fisies. Ons het dit gesien uit Handelinge 9 en hoe Paulus se genesing vir ons 'n voorbeeld van genesing kan wees