
About
Sondagoggend 12 April 2026
As ons kyk na die waarheid kan die verwarrend wees in vandag se tye, omdat meeste mense glo elke persoon kan sy eie waarheid leef. Tog sien ons in die Bybel dat Jesus ons waarheid is en dat Hy alleen die waarheid is. Charl gesels met ons die week oor hoe ons die prakties in ons lewe kan maak