
About
Sondag 3 Mei 2026: Die vyand van Heilig
Ons as christene word nie geroep om goed te wees nie, ons word geroep deur God om heilig te wees. Inteendeel die vyand van heilig, is goed. Satan het vir lank die kerk oortuig dat solank ons goed is gaan ons gered word.