
About
Bybel101: Haggai
Haggai is die tweede kortste boek van die Bybel en die eerste boek van 'n profeet wat teruggekeer het na Israel vanaf die ballingskap. In die boek sien ons dat ons deur ons prioriteite sal kan sien wie of wat ons waarlik aanbid