Bybel101 28 Januarie 2026
02 February 2026

Bybel101 28 Januarie 2026

Lewende Woord Hartenbos Bybel 101

About

Bybel101 28 Januarie: Habakuk

Habakuk is 'n boek wat vandag net so relevant is as wat dit was toe Habakuk dit geskryf het, want dit handel oor die feit dat wanneer ons God soek in moeilike tye voel hy besonders vêr. Habakuk vra die vraag "Waar is God as dit sleg gaan?". Die mooiste van die boek is die feit dat God antwoord