
About
Bybel101 18 Februarie 2026
Ons kyk na Maleagi in die week se episode van Bybel101. Ons kyk wat God bedoel met die offers wat moet in kom asook na Sy beloftes van beskerming en voorsiening. Ons het ook gekyk na die feit dat ons nie die guns van God kan koop nie