Markus 4
26 July 2025

Markus 4

Laat ons Boekevat

About

Jesus begin om die mense te leer met gelykenisse: Die gelykenis van die saaier en die gelykenis van die mosterdsaad. Jesus beveel ons ook om te luister na die boodskap wat Hy verkondig, en om te verstaan wat dit beteken. daarna bevind Jesus en Sy dissipels hulle in 'n skuit op die see van Galilea, in die middel van 'n hewige storm. Jesus maak die storm stil en roep Sy dissipels op tot geloof. Hier is baie om te leer uit hierdie hoofstuk. Kom lees en luister gerus saam met ons.