About
Met die tweedaagse werkswinkel van die Gesamentlike Parlementêre Vrouekoukus wat oor die naweek tot ‘n einde gekom het, vra rolspelers dat vroue ‘n sterker rol speel leierskap-posisies. Vroueparlementslede en burgerlike samelewing-organisasies het samesprekings gehou oor die versterking van vroue-leierskap en die bevordering van geslagsgelykheid. Die komitee-voorsitter, Sharonice Busch, sê vroueleiers moet konkrete stappe doen om hervormings te implementeer wat 'n betekenisvolle verskil in die lewens van vroue maak: