SA registreer hommeltuie, vir ondersoek na vrag-waardeketting
06 October 2025

SA registreer hommeltuie, vir ondersoek na vrag-waardeketting

Kosmos 94.1

About
Die Departement van Vervoer stel voor dat afstandbeheerde vliegtuigstelsels in Suid-Afrika geregistreer word. 'n Woordvoerder, Collen Mnisi, sê die voorstel, wat deel is van 'n breër lugvragstrategie, is oop vir openbare kommentaar tot 6 November. Hy het aan Newzroom Afrika gesê die doel is om hommeltuie se potensiële rol in die vrag-waardeketting te ondersoek, insluitend eerste- en laaste-myl-vragaflewering: