SA kort diepgaande hervorming vir ekonomiese groei
24 October 2025

SA kort diepgaande hervorming vir ekonomiese groei

Kosmos 94.1

About
Die globale versekeringsmaatskappy, Coface, sê sonder diep en volgehoue hervormings sal Suid-Afrika se groeimoontlikhede altyd beperk bly. Hy voorspel in 2025 ʼn groeikoers van 0,8-persent en 1,3-persent in 2026. Coface se ekonoom vir Afrika, Aroni Chaudhuri, sê Suid-Afrika word gekniehalter deur twee groot strukturele beperkings: die mislukking van die energiestelsel en diep verwringing in die arbeidsmark: