Rugby: Moira klop WHS, maak geskiedenis
07 September 2025

Rugby: Moira klop WHS, maak geskiedenis

Kosmos 94.1

About
Geskiedenis is Saterdag.in  Namibiese skolerugby geskryf toe Privaatskool Moria van Outjo die eerste keer die onder-19 Superliga gewen het. Die dorp was 51 jaar gelede in die topliga se eindstryd. Moria het verdedigende kampioene Windhoek Hoërskool in 'n naelbytstryd met 55-40 geklop. Hulle was halftyd met sewe punte agter. WHS was sedert 1969 al 27 keer die wenners. Moira se kaptein, Franko Engelbrect, het ná die wedstryd met Sport Wrap gepraat: