About
Die Suider-Afrikaanse Migrasie-netwerk het sy Namibiese tak bekend-ge-stel onder die tema "Building Bridges: Advancing Migration Dialogue in Namibia." Die organisasie, wat in 2019 gestig is, is daarop gemik om mense-regte-gebaseerde migrasie-bestuur regoor die Suider-Afrika-streek te bevorder. Parlementslid Utaara Mootu het tydens die bekendstelling beleid-makers gevra om wettige-migrasie tussen lande te vergemaklik: