!Gawaxab gee aan NNN die eerlikheid wat sy gevra het
24 October 2025

!Gawaxab gee aan NNN die eerlikheid wat sy gevra het

Kosmos 94.1

About
President Netumbo Nandi Ndaitwah is tans by die Namibiese Openbare-Private Forum wat in die hoofstad gehou word. Die geleentheid word deur die Namibiese Beliggingsbevordering en Ontwikkelingsraad gehou in ‘n poging om werkskepping te bevorder. Ndaitwah het die afgevaardigdes aangemoedig om eerlik te wees met haar en idees vorendag te bring en dis presies wat die goewerneur van die sentrale bank Johannes Johannes !Gawaxab gedoen het. Luister self.