Diabetesdag: Dieetkundige sê oor neigings, syfers
14 November 2025

Diabetesdag: Dieetkundige sê oor neigings, syfers

Kosmos 94.1

About
Vandag is Wêrelddiabetesdag en verskeie bewusmakingsveldtogte vind ook in Namibië plaas. Kosmos 94.1 Nuus het met Charlotte Thiele, 'n plaaslike dieetkundige en dosent, oor die stand van sake in die land gepraat. Diabetesgevalle styg in Namibië, met die jongste statistiek wat toon 4,27 persent van alle sterftes in 2020 is hieraan toegeskryf. Thiele verduidelik: