ANC werk aan ambisieuse ekonomise herstelplan
06 October 2025

ANC werk aan ambisieuse ekonomise herstelplan

Kosmos 94.1

About
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee is besig met 'n ambisieuse ekonomiese aksieplan wat daarop gemik is om Suid-Afrika se ekonomie te verbeter. Die voorsitter van die subkomitee vir ekonomiese transformasie, Zuko Godlimpi, sê die plan, wat deur ANC-president Cyril Ramaphosa uiteengesit sal word, is van kritieke belang vir ekonomiese groei. Hy sê 'n bloudruk bestaan reeds, en die omkering van Eskom is 'n voorbeeld van hoe strategiese ingryping tasbare resultate kan lewer: