Skip to content
Opens in a new window
Ons het mos hande
20 August 2026

Ons het mos hande

Kalaharistories

About
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons het mos hande” uit Lukas 10:37B (NLV) Radiokansel