Skip to content
Opens in a new window
Liefde wat wag
15 October 2026

Liefde wat wag

Kalaharistories

About
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Liefde wat wag” uit Gen 29:20. Radiokansel