zeno
Create a Station
Explore
Religious
Music
News
Podcasts
Bible
By Genre
By Location
By Language
Download App
Toggle Sidebar
zeno
GROOTfm 90.5
#GROOTtrauma
News Commentary
Documentary
Afrikaans
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Website
Episodes
150
18 February 2026
#GROOTtrauma | 18 Februarie
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:>Mediese Vasvra Vraag - Waar of Onwaar:Die kornea is die enigste lewende weefsel in die liggaam wat nie ’n direkte bloedtoevoer het nie.>Groot MIV-entstofproef begin in Suid-Afrika>Dokter beweer hy ‘smoor’ kanker met ivermektien>Dr Judey Pretorius gesels oor Peri-menopause en hoe om jouself voor te berei>Dr Jaco se...
45 min
11 February 2026
#GROOTtrauma | 11 Februarie
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:>Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte?>Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms>Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”?>Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan jare se gewrigspyn veroorsaak>Dr Jaco se wenk vir die week.
41 min
04 February 2026
#GROOTtrauma | 4 Februarie
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:>Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle?>Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry>Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria>Wat is Nipah Virus?>Dr Jaco se wenk...
39 min
28 January 2026
#GROOTtrauma | 28 Januarie
>Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid?>World Health Esteem Month.>Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind>JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand>Dr Jaco se wenk vir die week.
34 min
21 January 2026
#GROOTtrauma | 21 Januarie
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:>Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens.>'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid.>Wat is “HPV”?... En die belangrikheid van inenting.>Dr Jaco se wenk vir die week.
45 min
14 January 2026
#GROOTtrauma | 14 Januarie 2026
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:>Mediese Vasvra Vraag - Watter liggaamsdeel groei die vinnigste by babas?>Aantal babas wat gedurende die feesseisoen gebore is. >Nie net ’n oumens-siekte nie: Beroertes tref al hoe meer jong mense>>Wat is "Gout"?>Dr Jaco se wenk vir die week!!!
40 min
17 December 2025
#GROOTtrauma | 17 Desember
#GROOTtrauma | 17 DesemberHierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:>Mediese Vasvra Vraag - Watter toestel word gebruik om bloeddruk te meet?>Dick Van Dyke is 100 – gaan ons ook word? – Hy deel sy geheime vir ’n lang lewe>Blue Christmas en wat dit beteken vir ons nooddiens-personeel >Human van Dyk gesels oor die Emergency Services Appreciation Drive>Dr...
43 min
10 December 2025
#GROOTtrauma | 10 Desember
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:>Mediese Vasvra Vraag - Watter orgaan werk letterlik harder ná ’n groot Kersete en hoë suiker-inname?>Leer om te dans hierdie Desember - Dis goed vir jou brein>Baanbreker-operasie by Tygerberg Hospitaal>Wees verantwoordelik gedurende die Feesseisoen>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week
41 min
03 December 2025
#GROOTtrauma | 3 Desember
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:>Mediese Vasvra Vraag - Waarvoor help kaneel — ’n gewilde Kersfees-spesery — volgens navorsing om natuurlik te stabiliseer?>Crohn’s and Colitis Awareness Week>16 Days of Activism>Gesprek met Taleen Heath – oor 16 Days of Activism>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week
46 min
26 November 2025
#GROOTtrauma | 26 November
#GROOTtrauma | 26 NovemberHierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:>Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel asemteue (breaths) neem ’n mens ongeveer per dag?>Om te vas kan jou beskadigde selle vernietig>Mo-vember week 4 fokus: Men’s Mental Health>Gesprek met Dr Melissa Janse van Rensburg – oor mans se geestes gesondheid in die samelewing>Dr. Jaco se...
43 min