VERSKILMAKERS: DogtownSA
19 February 2026

VERSKILMAKERS: DogtownSA

GROOTfm 90.5

About
In die Hennopsberge is daar ’n besondere plek waar elke dag met HOOP begin – Dogtown SA. Dis hier waar honde wat alles verloor het, weer leer om te vertrou, lief te hê en te leef. Vandag gesels ons met Elanza Kloppers, een van die mense wat daagliks ’n tasbare verskil maak in die lewens van hierdie spesiale honde.