Skip to content
Opens in a new window
#GROOTtrauma | 26 Augustus 
26 August 2026

#GROOTtrauma | 26 Augustus 

GROOTfm 90.5

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - WAAR OF ONWAAR: Jy is langer in die oggend as in die aand.

>Kan ’n artritis-middel alopecia areata behandel?

>Jou oë as ’n venster na jou gesondheid

>Dr Jaco se wenk vir die week