#GROOTtrauma | 25 Maart
25 March 2026

#GROOTtrauma | 25 Maart

GROOTfm 90.5

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan gebruik die meeste suurstof?

>Jong vrou sterf ná sy weens pankreatitis gehospitaliseer is.

>Wanneer WhatsApp paniek versprei: Die gevaar van ongeverifieerde mediese boodskappe

>Wêreld TB-dag

>Dr Jaco se wenk vir die week