#GROOTtrauma | 22 April
24 April 2026

#GROOTtrauma | 22 April

GROOTfm 90.5

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Watter chroniese toestand ontstaan wanneer maagsuur gereeld in die slukderm opbeweeg?

>Wêreld-immuniseringsweek – Is die jaarlikse griepinenting genoeg?

>Malaria-gevalle styg in Gauteng

>Wêreld se eerste Gestasionele surrogaat baba word 40!

>Dr Jaco se wenk vir die week