Opens in a new window
#GROOTtrauma | 15 Julie 
15 July 2026

#GROOTtrauma | 15 Julie 

GROOTfm 90.5

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Hoe lank neem dit gemiddeld vir 'n rooibloedsel om deur die liggaam te sirkuleer?

>Creashy: ’n Verhaal van moed

>Die gevare agter Hubbly Bubbly

>Vitamiene: Wanneer gesondheidsaanvullings té veel raak

>Dr Jaco se wenk vir die week