#GROOTtrauma | 1 Oktober
01 October 2025

#GROOTtrauma | 1 Oktober

GROOTfm 90.5

About
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese vasvrae: Hoeveel aantal chromosome het die menslike ligaam?

>Trump se uitlatings oor pynstillers en outisme.

>Grootskaalse diefstal en korrupsie in een van ons staats-hospitale.

>Laevisie bewusmaking saam met Petro Grové in die ateljee

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.