Skip to content
Opens in a new window
Borsvoedingsbewusmakingsweek
03 August 2026

Borsvoedingsbewusmakingsweek

GROOTfm 90.5

About
Dit is die begin van Wêreldborsvoedingsbewusmakingsweek, 'n geleentheid wat die belangrikheid van borsvoeding én die ondersteuning van mammas beklemtoon. Hoewel borsvoeding natuurlik is, kom dit nie altyd vanself nie, en baie nuwe mammas het vrae of ervaar uitdagings. Sarina gesels met borsvoedkonsultant Marilu Barac oordinge wat jy kan doen om jou kanse op 'n suksesvolle borsvoedingsreis te verbeter.