Opens in a new window
ADHD Bewusmakingsdag: Die Van der Walts se getuienis
14 July 2026

ADHD Bewusmakingsdag: Die Van der Walts se getuienis

GROOTfm 90.5

About
Anel se lewe het in ’n oogwink verander ná ’n traumatiese motorongeluk wat haar gesin diep geraak het.

Deur hierdie uitdagings het sy en haar gesin hul pad gevind na Transvalia Skool – ’n plek waar kinders met unieke leerbehoeftes, insluitend ADHD en disleksie, nie net aanvaar word nie, maar werklik floreer.

Vandag deel sy haar hart, haar storie en help sy om bewustheid te skep oor ADHD – en hoe begrip, ondersteuning en die regte omgewing ’n kind se hele toekoms kan verander.