Ep. 22 - Karel Verhoef vertel oor opwindende dinge by Radiokansel
14 May 2025

Ep. 22 - Karel Verhoef vertel oor opwindende dinge by Radiokansel

Ek en my mense

About
Dit is altyd lekker wanneer mense by ons kom kuier by die Sinodale kantoor in Bellville. Vandag het ds. Karel Verhoef, die Hoof Uitvoerende Beampte van Radio Kansel, by ons kom koffie drink. Hierdie tipe kuiers loop gereeld uit op ’n opname in ons ateljee – sodat ons ook iets van die kuier met jou kan deel.



In hierdie episode gesels ons met Karel oor die opwindende dinge wat by Radio Kansel aan die gebeur is. So, welkom by hierdie kuier – maak gerus vir jou ook 'n koffie, en kuier saam.



Radio Kansel:

012 334 1200

gospel@radiokansel.co.za