Verbod op swart kat-aannemings
20 October 2025

Verbod op swart kat-aannemings

Driesestig

About
Van 6 Oktober tot 10 November laat die dierewelsynsorganisasies in die Spaanse dorp, Terrassa, geen aannemings van swart katte toe nie, om te verhoed dat hulle Halloween-versierings word.