Hoe beboet jy 'n bestuurderlose taxi?
10 October 2025

Hoe beboet jy 'n bestuurderlose taxi?

Driesestig

About
In Kalifornië in die VSA is die het die polisie te make met ‘n vreemde situasie. ‘n Bestuurderlose taxi het ‘n onwettige u-draai gemaak. Die taxi kon egter nie beboet word nie, siende dat daar nie ‘n bestuurder was wat die oortreding begaan het nie.