Groot Ethiopiese Renaissance-dam
17 September 2025

Groot Ethiopiese Renaissance-dam

Driesestig

About
Werner Jerling praat oor Ethiopië se Groot Renaissance-dam wat onlangs ingewy is. Hy gee konteks aan die omvang van die dam, en die implikasies vir die lande om die Nylrivier.