Die PappaChef Show

Die PappaChef Show

Mic Drop Media

About this podcast

Die PappaChef-naam is gebore uit die Kokkedoor-reeks op KykNET waar Pieter gereeld na sy kinders terugverwys het, en die mede-deelnemers en vriende het hom die voornaam gegee.

Die PappaChef-reeks is meer as net souse. Dit is ook 'n radio- en TV-program. Pieter is baie lief vir radio omdat hy onder die mengbanke van die radiostasie grootgeword het. Sy pa was 'n stasiebestuurder, waar Pieter die kuns van aanbieding geleer het en hoe om vermaaklik te wees.
more

Language

Afrikaans

Top CategoriesView all

1 episode