Die Bus Hemel Toe (3)

Die Bus Hemel Toe (3)

Hein Zentgraf
00:54:18
Link

About this episode

Weet jy van die bus wat jou hemel toe kan neem? Het jy al jou kaartjie bespreek en indien nie, hoekom wag jy nog? Meeste Christene

is vas oortuig dat hulle ten tye van dood op pad is hemel toe, maar is dit werklik wat Skrif verkondig? Wanneer ons woorde van meeste predikers

vergelyk met woorde van Skrif, is daar soms niks wat ooreenstem nie en ons besef dat woorde van kansels af verkondig word om ore te streel en

bankrekeninge te vul. Hoe lank gaan jy nog die leuens glo wat uit kerke kom? Bespreek nou jou sitplek om elke vrydagoggend in die bus te klim wat

jou hemel toe sal neem – of sal dit?