Skip to content
Opens in a new window
Amor Prinsloo, ATKV-streeksbestuurder vir KwaZulu-Natal en die Oos-Vrystaat, neem ons op ’n reis deur die hart van die A
21 November 2026

Amor Prinsloo, ATKV-streeksbestuurder vir KwaZulu-Natal en die Oos-Vrystaat, neem ons op ’n reis deur die hart van die A

Cape Pulpit / Kaapse Kansel

About
Op 21 November gesels Amor Prinsloo, ATKV-streeksbestuurder vir KwaZulu-Natal en die Oos-Vrystaat op Kopskuif. Sy neem ons op ’n reis deur die hart van die ATKV se gemeenskapsbetrokkenheid en vertel meer oor die waarde van jeugtakke, die krag van vrywilligers, leesbemagtiging deur ATKV-EkKanLees en die besondere projekte waarmee ATKV-takke hoop en verandering in gemeenskappe bring. Ons gesels ook oor die onlangse Kleiner Kuier by ATKV-Drakensville en hoe jongmense deur betrokkenheid, samewerking en leierskap die geleentheid kry om hul volle potensiaal te ontwikkel. Skakel in op Kopskuif en ontdek hoe klein treë en groot harte ’n blywende verskil kan maak!



Belê in jouself, belê in jou toekoms en wees die verskil!