Wysheids- en gedigteboeke 2:  Job leer in sy lyding
04 December 2025

Wysheids- en gedigteboeke 2: Job leer in sy lyding

Bybelstories in Afrikaans

About

Hierdie storie handel oor die tweede en laaste deel van Job.  Hy het baie geleer van God.  En nadat hy vir sy vriende gebid het, het God sy lewe  herstel.  Ons lees dit in Job 3 tot 42.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show