Boeke van die profete 9:  Die tweede ete van koningin Ester
13 November 2025

Boeke van die profete 9: Die tweede ete van koningin Ester

Bybelstories in Afrikaans

About

Haman wou die Jode uitwis, maar in hierdie storie hoor ons hoe hy tot 'n val gekom het.  Ons lees dit in Ester 5 tot 7.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show