Boeke van die profete 8:  Haman wil die Jode doodmaak
06 November 2025

Boeke van die profete 8: Haman wil die Jode doodmaak

Bybelstories in Afrikaans

About

In Ester 2 tot 5 lees ons van Haman wat net niks van Mordegai gehou het nie. Die gevolg was dat hy die koning gevra het om 'n wet te skryf dat die Jode op 'n sekere dag almal uitgewis kon word.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show