Boeke van die profete 5:  Juda vier fees
16 October 2025

Boeke van die profete 5: Juda vier fees

Bybelstories in Afrikaans

About

In Nehemia se tyd het die volk gehonger na die wet van die Here en het vir ure daarna geluister.  Hulle het byeengekom en die huttefees gevier en 'n vasdag gehou.  Die muur is ook ingewy met 'n lekker fees.  Ons lees daarvan in Nehemia 7 - 13.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show